’n Storie vir kinders wat wys hoe belangrik dit is om mense te sien soos
hulle innerlik is en hoe hulle optree, en hulle nie volgens hul voorkoms
te beoordeel nie.
’n Storie vir kinders waarin getoon word hoe belangrik dit is om na jou
ouers te luister, en om getrou te wees aan jouself en nie iets te
probeer wees wat jy nie is nie.
’n Storie vir kinders waarin getoon word hoe
belangrik dit is om jou ouers te vertrou en te besef dat hulle goeie
redes het vir die reëls wat hulle maak.
’n Storie vir kinders waarin getoon word dat
’n mens versigtig moet wees vir dit wat jy wens, want dinge is nie altyd
werklik soos dit lyk nie, asook dat dit belangrik is om die beste te
maak van wat jy is, en gelukkig daarmee te wees.