Ons land, Suid Afrika
Stel van 7
boeke
28-48 pp
[Reeks ISBN 978-1-77008-425-4]
| Nasionale simbole
| Die vlag | Die landswapen
| Openbare vakansiedae |
| Die volkslied | Geld
| My land, my tuiste
| English
| Afrikaans |
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
|
Nasionale simbole
ISBN
978-1-77008-426-1
’n Basiese inleiding tot enkele van Suid-Afrika se amptelike en nie amptelike nasionale
simbole.
Hierdie
boek sluit ook ’n vasvra in, asook voorstelle vir leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[40pp]
Lynn Barnes
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
|
|
Die vlag
ISBN
978-1-77008-427-8
’n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se landsvlag, insluitende ’n beskrywing van die vlag, reëls vir die gebruik van die vlag en instruksies om die vlag te teken.
Hierdie boek sluit
ook ’n vasvra in, asook voorstelle vir leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[36pp]
Lynn Barnes
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
-
Vasvra
-
Trots Suid-Afrikaans
-
’n Nuwe vlag vir ’n nuwe Suid-Afrika
-
Net betyds!
-
Helder, kleurvol en pragtig
-
Die vlag op reis
-
Toon respek vir die vlag
-
Laat die vlag by die skool wapper
-
Die vlag word gehys
-
Die vlag word gestryk
-
’n Beskrywing van die vlag
-
Hoe om die Suid-Afrikaanse vlag te teken
-
Wat het jy geleer?
-
Woordelys
-
Riglyne vir onderwysers
-
Register
|
|
Die landswapen
ISBN
978-1-77008-428-5
’n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se landswapen.
Hierdie boek sluit
ook ’n vasvra in, asook voorstelle vir leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[32pp]
Lynn Barnes
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
|
|
Openbare vakansiedae
ISBN
978-1-77008-429-2
’n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se openbare vakansiedae.
Hierdie boek sluit
ook ’n vasvra in, asook voorstelle vir leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[36pp]
Lynn Barnes
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
-
Vasvra
-
Openbare vakansiedae
-
Nuwejaarsdag
-
Menseregtedag
-
Vryheidsdag
-
Goeie Vrydag en Gesinsdag
-
Werkersdag
-
Jeugdag
-
Vrouedag
-
Erfenisdag
-
Versoeningsdag
-
Kersdag en Welwillendheidsdag
-
Suid-Afrika se openbare vakansiedae
-
Wat het jy
geleer?
-
Woordelys
-
Riglyne vir onderwysers
-
Register
|
|
Die volkslied
ISBN
978-1-77008-430-8
’n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se volkslied, Nkosi sikelel’ iAfrika.
Hierdie boek sluit
ook ’n vasvra in, asook voorstelle vir leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[28pp]
Lynn Barnes
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
-
Vasvra
-
’n Spesiale lied vir alle Suid-Afrikaners
-
Die woorde van die volkslied
-
Verskillende volksliedere
-
Nog ’n lied
-
’n Verdeelde land
-
Die wêreld word verkeerd bewys
-
Twee belangrike woorde
-
Twee liedere word een
-
Wat het jy geleer?
-
Woordelys
-
Riglyne vir onderwysers
-
Register
|
|
Geld
ISBN
978-1-77008-431-5
’n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se geld, insluitende ’n beskrywing van die verskillende munte en banknote wat in gebruik is, en enkele van hulle sekuriteitskenmerke.
Hierdie boek sluit
ook ’n vasvra in, asook voorstelle vir leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[48pp]
Lynn Barnes
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
|
|
My land, my tuiste
ISBN
978-1-77008-432-2
’n Algemene inleiding tot die land Suid-Afrika, insluitende sy geografiese ligging, mense, tale, weer, hulpbronne en vervoer, asook enkele van die dinge waarvoor die land beroemd is.
Hierdie boek sluit
ook ’n vasvra in, asook voorstelle vir leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[40pp]
Lynn Barnes
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
-
Vasvra
-
Waar op aarde is
Suid-Afrika?
-
Suid-Afrika se bure
-
Die mense van Suid-Afrika
-
Tale
-
Die weer
-
Welvaart
-
Die Nuwe Suid-Afrika
-
Vervoer
-
Beroemde eerstes – hartoorplanting op ’n
mens
-
Beroemde eerstes – na die piek van Berg Everest, en meer
-
Beroemde eerstes – die eerste Afrikaan in die ruimte
-
Beroemde eerstes – Suid-Afrikaanse uitvindings
-
Wat het jy
geleer?
-
Woordelys
-
Riglyne vir onderwysers
-
Register
|
|