>> Download the latest Awareness Publishing Book Catalogue


Leer Afrika se geskiedenis – Vryheidsvegters 
Stel van 13 boeke 36-96 pp [Reeks ISBN 1-919971-53-7]

| Nelson Mandela | Chris Hani | Helen Joseph | Desmond Tutu | Oliver Tambo
| Thabo MbekiSteve Biko | Albert Luthuli | Seretse Khama | Sol Plaatje
| Cissie GoolWalter Sisulu | Jacob Zuma |

Afrikaans | English


Nelson Mandela

ISBN 1-919971-54-4

’n Kort biografie van Nelson Mandela. Dit beskryf sy kinderjare en opvoeding, hoe
hy by die ANC aangesluit het, sy stryd teen apartheid, sy gevangenskap, en hoe hy uiteindelik president van Suid-Afrika geword het.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp56]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • ’n Woelgees word gebore

  • Veewagter en heuningdief

  • Universiteit van Fort Hare

  • Egoli toe

  • Lid van die ANC

  • Jeugliga-optrede

  • Die Versetveldtog 

  • Die Congress of the People

  • In die hof weens hoogverraad

  • Winnie en die Swart Pimpernel

  • Gee oor of veg

  • Die Pimpernel word vasgetrek

  • Die Rivonia-verhoor

  • Robbeneiland

  • Bevry Nelson Mandela

  • “Ek kom terug”

  • De Klerk reik uit

  • Die gesprek oor vryheid

  • President Mandela

  • ’n Inspirasie vir die wêreld

  • Belangrike datums in Mandela se lewe


Chris Hani

ISBN 1-919971-56-8

’n Kort biografie van Chris Hani, waarin vertel word van sy kinderjare en opvoeding,
sy werk in die ANC en in die Suid‑Afrikaanse Kommunistiese Party, en hoe hy uiteindelik in ’n
sluipmoordaanval gesterf het.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp40]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • ’n Belofte

  • Die lewe in Sabalele

  • ’n Gawe maat

  • Chris leer van apartheid

  • Lid van die ANC-Jeugliga

  • Die Kommunistiese Party

  • Werk vir die ANC

  • ’n Nuwe manier om te veg

  • Die MK-leier

  • Hani veg uit Lesotho

  • Tuiskoms

  • ’n Held sterf

  • Belangrike datums in Hani se lewe


Helen Joseph

ISBN 1-919971-57-5

’n Kort biografie van Helen Joseph, waarin haar koms na Suid‑Afrika, haar werk en
haar stryd teen apartheid beskryf word.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp40]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Uit Engeland na Indië

  • ’n Perdry-ongeluk

  • ’n Gemaklike lewe

  • ’n Helpende hand

  • Die stryd teen apartheid

  • Vroue staan saam

  • 20 000 vroue wys hul krag

  • Aangekla weens hoogverraad

  • Ingeperk

  • ’n Gevangene in haar eie huis

  • Weer op pad

  • Eind goed, alles goed

  • Belangrike datums in Helen se lewe


Desmond Tutu

ISBN 1-919971-58-2

’n Kort biografie van Desmond Tutu, met ’n beskrywing van sy kinderjare, hoe hy eers ’n onderwyser en toe ’n priester geword het, sy werk in Engeland en sy vreedsame teenkanting
teen apartheid waarvoor hy die Nobel-vredesprys ontvang het.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp40]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • ’n Klein vegter word gebore

  • ’n Goeie vriend

  • Apartheid

  • ’n Stryd om goeie onderwys

  • Huwelik en die kerk

  • Op reis

  • Die eerste swart Deken

  • ’n Oproep om vrede

  • Meer as gebed

  • Die hele wêreld help

  • ’n Prys vir vrede

  • ’n Tyd om te vergewe

  • Belangrike datums in Tutu se lewe


Oliver Tambo

ISBN 1-919971-59-9

’n Kort biografie van Oliver Tambo, met ’n beskrywing van sy kinderjare en
opvoeding, hoe hy en ander die ANC-Jeugliga gestig het, sy ontvlugting na Botswana en die politieke werk wat hy gedoen het om die ANC in ballingskap op te bou.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp40]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Die lewe in Bizana

  • Skooldae

  • Hoërskool en universiteit

  • Skoolhou en politiek

  • Die ANC-Jeugliga

  • Die Versetveldtog

  • Die mense hou kongres (Congress of the People)

  • Die hoogverraadverhoor

  • ’n Verskriklike tragedie

  • Ontvlugting na Botswana

  • In ballingskap

  • Tambo hou die ANC bymekaar

  • Die Beloofde Land

  • Belangrike datums in Tambo se lewe


Thabo Mbeki

ISBN 1-919971-60-5

’n Kort biografie van Thabo Mbeki waarin sy kinderjare en opvoeding, sy werk in die ANC in Afrika en in die buiteland beskryf word, asook hoe hy die president van Suid-Afrika geword het.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp44]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • ’n Bedrywige gesin

  • Skooldae

  • Lees en werk

  • Te jonk vir die ANC

  • Johannesburg toe

  • Ontvlugting na Engeland

  • Terug na Afrika

  • Die uitbouing van die ANC

  • Die stryd aan die tuisfront

  • Vrede en demokrasie

  • President Mbeki

  • Probleme, probleme, probleme

  • Vergadering in Polokwane

  • Mbeki bedank

  • Belangrike datums in Mbeki se lewe


Steve Biko

ISBN 1-919971-61-2

’n Kort biografie van Steve Biko, waarin vertel word van sy kinderjare en opvoeding,
sy stryd teen apartheid, die stigting van die Swart Bewussynsbeweging en sy uiteindelike dood in
die tronk.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp36]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • ’n Honger na kennis

  • Grootwordjare sonder ’n pa

  • ’n Slim student

  • ’n Voorsmaak van die politiek

  • Net wit leiers

  • Swart Bewussyn

  • Die boodskap moet gehoor word

  • Die regering raak onrustig

  • Die Soweto-opstande

  • Biko sterf in die tronk

  • Totsiens aan ’n held

  • Belangrike datums in Biko se lewe


Albert Luthuli

ISBN 1-919971-62-9

’n Kort biografie van Albert Luthuli, waarin vertel word van sy kinderjare en
opvoeding, hoe hy uit die onderwys bedank het om ’n stamhoof te word, en sy stryd teen apartheid waarvoor hy die Nobel-vredesprys ontvang het.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp36]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • In Rhodesië gebore

  • Terug in Suid-Afrika

  • ’n Onderwyser en ’n Christen

  • Van onderwyser tot hoofman

  • Buiteland toe

  • Apartheid

  • Die ANC

  • Hoofman oor duisende

  • Verset en protesaksies

  • Die hoogverraadverhoor

  • ’n Prys vir vrede

  • Belangrike datums in Luthuli se lewe


Seretse Khama

ISBN 1-919971-63-6

’n Kort biografie van Seretse Khama waarin vertel word van sy kinderjare en opvoeding, hoe hy teen die tradisie in met ’n wit vrou getrou het, sy ballingskap in Engeland en sy terugkeer om die eerste president van die nuwe onafhanklike Botswana te word.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp40]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Groot koning Khama die Derde

  • ’n Nuwe stamhoof word gebore

  • Studie

  • Liefde, jazz en moeilikheid

  • Onder vier oë

  • Geluk ... maar nie vir lank nie

  • Britse leuens

  • Ballingskap

  • Terug huis toe

  • Veranderings

  • Die pad na vryheid

  • Onafhanklikheid en eer

  • Belangrike datums in Khama se lewe


Sol Plaatje

ISBN 1-919971-64-3

’n Kort biografie van Sol Plaatje, waarin vertel word van sy kinderjare en opvoeding, sy werk as hoftolk en later as koerantredakteur, hoe hy die African National Congress help stig het
en hoe hy een van die voorste vegters van sy tyd vir die vryheid van sy mense geword het.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp52]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Op en wakker met skape tel

  • Oupa Platkop 

  • Koeie melk en stories luister 

  • Nuwe vriende in ’n groot stad

  • Liefdesake

  • Hoftolkwerk op Mafeking 

  • Die beleg van Mafeking

  • Brittanje verbreek ’n belofte

  • Mnr. Plaatje, die redakteur

  • Saamstaan, maar nie as gelykes nie

  • Baie stamme, een stem

  • Die Swart Grond Wet

  • Na Brittanje

  • Vergaderings en skryfwerk

  • Senior visepresident

  • Weer Brittanje toe

  • Terug huis toe

  • Die lang pad eindig in vryheid

  • Belangrike datums in Plaatje se lewe


Cissie Gool

ISBN 1-77008-393-6

’n Kort biografie van Cissie Gool, met ’n beskrywing van haar kinderjare en opvoeding, haar loopbaan in die politiek, en hoe sy haar hele lewe lank geveg het vir die regte
van swart en bruin mense in Suid-Afrika.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp52]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • ’n Dag by die winkels

  • Die Kaap van Slawe

  • Nuwe base in die Kaap

  • Abdullah Abdurahman

  • Die African People’s Organisation

  • Beroemde besoekers

  • Opvoeding en huwelik

  • Hertzog se listige plan

  • Cissie ruk op na die parlement

  • ’n Bond om vir vryheid te veg

  • Cissie vir president

  • ’n Pragtige gevegsterrein

  • Vir die mense van Distrik Ses

  • Raadslid Gool

  • ’n Stryd vir die armes

  • Apartheid

  • Cissie se droom van vryheid

  • Belangrike datums in Cissie se lewe


Walter Sisulu

ISBN 1-77008-394-3

’n Kort biografie van Walter Sisulu, met ’n beskrywing van sy kinderjare en opvoeding, van hoe hy by die ANC aangesluit het en een van die leiers geword het, en van sy lewe en werk as
vryheidsvegter in Suid-Afrika.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp60]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Nongquase sien ’n visioen

  • ’n Gelukkige seuntjie

  • ’n Kampioenstokvegter

  • Skooldae en stokgevegte

  • Die trek na die stad

  • Die lewe in Johannesburg

  • Lewenslange kamerade en vriende

  • ’n Jonger en sterker ANC

  • ’n Regering van wit mense

  • Van woorde na aksie

  • Apartheid word uitgedaag

  • Almal werk saam

  • ’n Plan vir ’n nuwe Suid-Afrika

  • Gevange geneem weens verraad

  • Dood in Sharpeville 

  • “Ons huis is aan die brand!”

  • Op Liliesleaf Farm

  • Die stryd duur voort 

  • “Daar is niemand soos jy nie!”

  • Belangrike datums in Sisulu se lewe


Jacob Zuma

ISBN 1-77008-395-0

’n Biografie van Jacob Zuma. Dit beskryf sy kinderjare, sy werk in die ANC, sy gevangenskap op Robbeneiland, sy jare in ballingskap en die gebeure wat daartoe gelei het dat hy president van die ANC
en van Suid-Afrika geword het.

Hierdie boek bevat ook 'n woordelys en 'n register.

[pp96]

Chris van Wyk

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • “Ek, Jacob Gedleyihlekisa Zuma…”

  • ’n Veewagter van Nkandla 

  • Die storie van Bambatha

  • ’n Vegter kry sy wapens

  • Aansluiting by ’n vakbond

  • Toe die setlaars aankom 

  • Die geboorte van die ANC

  • Eers praat, toe massa-aksie 

  • Gevang en in die tronk gegooi

  • Robbeneiland se vroeë geskiedenis

  • Tien jaar op Robbeneiland

  • Van Verwoerd na Vorster 

  • Vrygelaat 

  • Ontmoeting met Mbeki

  • Uitgeskop uit Swaziland

  • Hoof van Intelligensie

  • Heropbou van Suid-Afrika

  • Saamwerk met die president

  • ’n Ander soort ballingskap 

  • Vredemaker

  • Probleme tuis

  • Die wapentransaksie

  • Vriendskap met die Shaiks 

  • ’n Jaar van skokke en verrassings

  • Weer beskuldig 

  • Die stryd duur voort 

  • Oomblik van waarheid in Polokwane

  • “Zuma! Zuma!”

  • Hofstryd 

  • Wat die regter gesê het

  • Mbeki kry die trekpas 

  • Skeuring in die ANC

  • ’n Tydelike president

  • Die NVG verras opnuut

  • “’n Plek gevul met die gelag van kinders” 

  • Zuma se vroue

  • Belangrike datums in Zuma se lewe


 

Copyright © Awareness Publishing. All rights reserved.