Leierskap en karakterwaardes reeks
Stel van 10 boeke 24 pp elk
[Reeks ISBN 978-1-77008-530-5]
|
Bedagsaamheid |
Samewerking |
Vrygewigheid |
Leierskap | Lojaliteit |
| Patriotisme |
Hoflikheid |
Vriendelikheid | Geduld |
Sportsmanskap |
地 Reeks van tien
boeke oor die waardes wat bydra om leierskap en karakter by jong mense
te bou. In elke boek word 地 bepaalde waarde ondersoek, en daar word
maniere beskryf waarop die verskillende waardes tuis, by die skool, op
die sportveld en in die gemeenskap uitgeleef kan word.
Plakaat ISBN: 978-1-77008-541-1
English | Afrikaans |

Bestel
hierdie reeks nou >>
|
|
Bedagsaamheid
ISBN
978-1-77008-531-2
Bedagsaamheid word beskryf as die deug van
omgee en om aan ander ook te dink, en voorstelle word gemaak vir maniere
waarop ons bedagsaamheid kan betoon.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Bedagsaamheid
-
Om hoflik te wees
-
Bedagsaamheid by die huis
-
Bedagsaamheid teenoor maats
-
Bedagsaamheid by die skool
-
Bedagsaamheid teenoor vreemdelinge
-
Bedagsaamheid in jou gemeenskap
-
Yvonne Chaka Chaka en bedagsaamheid
-
Bedagsaamheid en jy
-
Doen dit self: Skryf dankie-briefies
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Samewerking
ISBN
978-1-77008-532-9
Die waarde van samewerking en hoe lesers dit
tuis, in die gemeenskap en onder mekaar kan beoefen, word verduidelik.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Samewerking
-
Om saam te werk
-
Samewerking met jou gesin
-
Samewerking met jou maats
-
Samewerking in sport
-
Samewerking by die skool
-
Samewerking in jou gemeenskap
-
Die Afrika-kinderkoor en samewerking
-
Samewerking en jy
-
Doen dit self: 地 Skoonmaak-aksie
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Vrygewigheid
ISBN
978-1-77008-533-6
Die waarde van vrygewigheid word verduidelik
en maniere word beskryf waarop vrygewigheid by die huis, in die skool en
in die gemeenskap betoon kan word.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Vrygewigheid
-
Om vrygewig te wees
-
Vrygewigheid by die huis
-
Vrygewigheid tussen jou maats
-
Vrygewigheid by die skool
-
Vrygewigheid in sport
-
Vrygewigheid in jou gemeenskap
-
Vrygewigheid en Corine McClintock
-
Vrygewigheid en jy
-
Doen dit self: 地 Klere-insameling
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Leierskap
ISBN
978-1-77008-534-3
Die waarde van leierskap word verduidelik,
en daar word maniere beskryf om tuis, in die gemeenskap en by die skool
地 leier te wees.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Leierskap
-
Om 地 leier te wees
-
Leierskap by die huis
-
Leierskap tussen jou maats
-
Leierskap by die skool
-
Leierskap in sport
-
Leierskap in jou gemeenskap
-
Leierskap en Nelson Mandela
-
Leierskap en jy
-
Doen dit self: Volg die leier
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Lojaliteit
ISBN
978-1-77008-535-0
Die waarde van lojaliteit word verduidelik,
en daar word maniere beskryf om lojaal te wees teenoor jou huismense, in
die gemeenskap en by die skool.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Lojaliteit
-
Om lojaal te wees
-
Lojaliteit by die huis
-
Lojaliteit tussen jou maats
-
Lojaliteit by die skool
-
Lojaliteit in sport
-
Lojaliteit in jou gemeenskap
-
Lojale Nadine Gordimer
-
Lojaliteit en jy
-
Doen dit self: Maak 地 stamboom van jou familie
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Patriotisme
ISBN
978-1-77008-536-7
Die waarde van patriotisme, of om trots te
wees op jou land, word verduidelik en daar word maniere beskryf om
patrioties te wees in jou huis, in die gemeenskap en by die skool.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Patriotisme
-
Om patrioties te wees
-
Patriotisme in jou gesin
-
Patriotisme tussen jou maats
-
Patriotisme in sport
-
Patriotisme by die skool
-
Patriotisme in jou gemeenskap
-
Patriotiese Suid-Afrika
-
Patriotisme en jy
-
Doen dit self: Hou 地 verkiesing
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Hoflikheid
ISBN
978-1-77008-537-4
Die waarde van hoflikheid word verduidelik
en daar word maniere beskryf om hoflikheid te betoon in die huis, in die
gemeenskap en by die skool.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Hoflikheid
-
Om hoflik te wees
-
Om hoflik te wees by jou huis
-
Hoflikheid en jou maats
-
Om hoflik te wees by die skool
-
Om in die openbaar hoflik te wees
-
Hoflikheid in jou gemeenskap
-
Hoflikheid en Basetsana Kumalo
-
Hoflikheid en jy
-
Doen dit self: Stel mense bekend
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Vriendelikheid
ISBN
978-1-77008-538-1
Vriendelikheid word beskryf as goedheid en
hulpvaardigheid, en daar word maniere voorgestel waarop ons
vriendelikheid kan betoon.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Vriendelikheid
-
Om vriendelik met jouself te wees
-
Om vriendelik by die huis te wees
-
Om vriendelik met jou maats te wees
-
Vriendelikheid by die skool
-
Om ander te help
-
Vriendelikheid in jou gemeenskap
-
Vriendelike Tshedi Mholo
-
Vriendelikheid en jy
-
Doen dit self: Onthou verjaarsdae
-
Woorde om te ken
-
Register
|
|
Geduld
ISBN
978-1-77008-539-8
Die waarde van geduld word verduidelik en
daar word beskryf hoe geduld in die huis, in die gemeenskap en by die
skool beoefen kan word.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
|
|
Sportmanskap
ISBN
978-1-77008-540-4
Die boek verduidelik die waarde van
sportmanskap en beskryf maniere waarop sportmanskap tuis, tussen maats,
by die skool en op die sportveld beoefen kan word.
Lucia Raatma
|
>> Begin hierdie
boek aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Sportmanskap
-
Om sportief te wees
-
Sportmanskap tuis
-
Sportmanskap tussen jou maats
-
Sportmanskap by die skool
-
Spanwerk
-
Om 地 goeie ondersteuner te wees
-
Sportmanskap en Bryan Habana
-
Sportmanskap en jy
-
Doen dit self: 地 Sportiewe gesindheid
-
Woorde om te ken
-
Register
|