>> Download the latest Awareness Publishing Book Catalogue


Kort stories, groot lesse: Diere-avonture
Stel van 10 boeke

[Reeks ISBN 978-1-77008-792-7]

n Stel van 10 storieboeke vir kinders. Elke storie handel oor n ander dierekarakter en dra n les oor, soos hoe belangr ik dit is om na ouers te luister, geduldig te wees en nie moed op te gee nie, asook dat daar niks daarmee fout is om anders te wees nie. Deurdat die jongspan hulle met hierdie vr iendelike dierekarakters vereenselwig, kan hulle waardes en houdings aanleer wat hulle in hulle daaglikse lewens sal help.

Deur Jacqui Shepherd
Gellustreer deur Dana Espag en Tanja Dunstan

| Okkie skrik! | Die hasie en die jakkals |
| Kaija se reis | Vollie kry maagpyn! |
| Die trotse ou uil | Pienkie verbreek die rels |
| Die grys perdjie wat van hardloop hou |
| Die aap wat anders wou wees |
| Riki Reg | Die ongevoelige buffel |

Afrikaans | English
 

 

Bestel hierdie reeks nou >>


Okkie skrik!

ISBN 978-1-77008-793-4

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat hulle leer hoe belangrik dit is om na hul ouers te luister en altyd die tyd dop te hou.

 

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

  


Die hasie en die jakkals

ISBN 978-1-77008-794-1

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat wys hoe geduld n probleem kan oplos.

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 

 


Kaija se reis

ISBN 978-1-77008-795-8

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat hulle leer dat, as jy nie moed opgee nie, jy wel jou doelwitte sal bereik.

 

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

   


Vollie kry maagpyn!

ISBN 978-1-77008-796-5

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat die gevare toon van gulsigheid en wat kinders leer om mededeelsaam te wees.

 

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

   


Die trotse ou uil

ISBN 978-1-77008-797-2

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat hulle leer om hulp van ander te aanvaar wanneer hulle dit nodig het.

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


Die grys perdjie wat van hardloop hou

ISBN 978-1-77008-798-9

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat hulle leer dat elkeen spesiaal is en dat dit nie verkeerd is om ietwat anders te wees nie.

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


Die aap wat anders wou wees

ISBN 978-1-77008-799-6

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat wys hoe belangrik dit is om van jouself te hou en om trots te wees op wie jy is.

 

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


Pienkie verbreek die rels

ISBN 978-1-77008-800-9

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat toon dat hulle hul ouers moet vertrou en dat daar goeie redes is vir die rels wat hulle maak.

 

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


Riki Reg

ISBN 978-1-77008-801-6

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat wys dat dit belangriker is om vriendelik te wees en na ander mense se menings te luister as om altyd reg te wees.

 

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


Die ongevoelige buffel

ISBN 978-1-77008-802-3

[32pp]

n Storie vir die jongspan wat hulle leer om liewer iets goeds in ander raak te sien as iets slegs en om ander aan te moedig eerder as om hulle te kritiseer.

 

 

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


 

Copyright Awareness Publishing. All rights reserved.