>> Download the latest Awareness Publishing Book Catalogue


Die reeks Leer deur stories – Lewenslesse 2 reeks


Stel van 10 boeke met 48 pp elk

[Reeks ISBN 978-1-77008-648-7]
 

’n Tweede stel van 10 pragtig geïllustreerde storieboeke vir kinders. Elke storie beklemtoon sekere lewenslesse, soos die belangrikheid daarvan om te deel, regverdigheid, hardwerkendheid en dankbaarheid. Deurdat kinders hulle met die karakters in die stories kan vereenselwig, leer hulle om die gevolge van hul eie en ander mense se optrede te verstaan.

| Laat jou kersie brand | Wat ’n rumoer! | Tydmasjientjie |
| Haantjie Hoogmoed en Hennetjie | Dis onregverdig! |
| Waar lê die knoop? | Die rykste arm kind | Spyker die rebel |
| Ontevrede Maki | Droom groot drome! |

English | Afrikaans

     

Bestel hierdie reeks nou >>

Lewenslesse 1 reeks


Laat jou kersie brand

ISBN 978-1-77008-649-4

’n Storie vir kinders wat toon hoe een persoon, wat omgee, ’n positiewe uitwerking op baie ander mense kan hê. 

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


Wat ’n rumoer!

ISBN 978-1-77008-650-0

’n Storie vir kinders wat toon waarom dit belangrik is om gelukkig te wees met wat jy het, en om versigtig te wees met wat jy wens, want dinge is nie altyd beter op ’n ander plek nie.

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Tydmasjientjie

ISBN 978-1-77008-651-7

’n Storie vir kinders wat toon waarom dit belangrik is om hard te werk en probleme te hanteer pleks daarvan om dit te probeer vermy.

Carl Sommer

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Haantjie Hoogmoed en Hennetjie

ISBN 978-1-77008-652-4

’n Storie vir kinders wat toon waarom dit belangrik is om nie te trots te wees om reëls te gehoorsaam en na ander mense te luister nie.

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Dis onregverdig!

ISBN 978-1-77008-653-1

’n Storie vir kinders wat toon hoe belangrik dit is om jou eie werk goed te doen en om met ander te kan saamwerk.

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Waar lê die knoop?

ISBN 978-1-77008-654-8

’n Storie vir kinders wat toon waarom dit belangrik is om te deel en om met ander mense saam te werk.

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Die rykste arm kind

ISBN 978-1-77008-655-5

’n Storie vir kinders wat toon dat liefde vir mekaar, en om genoeg kos en klere te hê, belangriker is as om baie geld te hê. 

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Spyker die rebel

ISBN 978-1-77008-656-2

’n Storie vir kinders wat toon hoe goedheid teenoor ander mense jou gelukkiger maak as om gemeen te wees en mense af te knou.

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Ontevrede Maki

ISBN 978-1-77008-657-9

’n Storie vir kinders wat toon waarom reëls belangrik is om jou te beskerm en om geluk vir almal te verseker.

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Droom groot drome!

ISBN 978-1-77008-658-6

’n Storie vir kinders wat toon hoe drome, wyse besluite en harde werk bydra tot ’n beter lewe.

Carl Sommer

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Copyright © Awareness Publishing. All rights reserved.