Geldsake-reeks
Stel van 6 boeke
25-32pp
[Reeks ISBN 978-1-77008-660-9]
’n Stel
geïllustreerde volkleurleesboeke wat ’n inleiding tot geld en die
bankwese in Suid-Afrika gee. Die boeke dek onderwerpe soos die
geskiedenis van geld, die opstel van ’n begroting, verstandige besteding,
die belangrikheid van spaargeld en die voordele daarvan om geld in ’n
bank te hou. Die reeks help die lesers ook om die bankstelsel te
verstaan en verduidelik hoe om ’n bankrekening oop te maak, die gebruik
van bankkaarte en OTM’e, en tegnologie soos slimfoontoepassings.
|
Maak ’n bankrekening oop
| Kontant en kitsbanke |
| Bestuur jou geld |
Koop slim | Hoe werk ’n bank? |
| Hoe werk ’n bankkaart? |
English |
Afrikaans |
Bestel
hierdie reeks nou >> |
|
Maak ’n bankrekening oop
ISBN
978-1-77008-661-6
[28pp]
In Maak ’n bankrekening oop word
verduidelik waarom dit voordelig is om ’n bankrekening te hê.
Verskillende soorte bankrekeninge word beskryf en daar word verduidelik
hoe hierdie rekeninge werk. Die lesers word ook bekend gestel aan
debietkaarte, kredietkaarte en tjeks, en tegnologie soos
slimfoon-banktoepassings word beskryf.
Gillian Houghton
|

>> Begin hierdie
boek
aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Waarom sit ons geld
in ’n bankrekening?
-
Verskillende soorte
bankrekeninge
-
Hoe werk ’n
bankrekening?
-
Debietkaarte,
tjekboeke en kredietkaarte
-
Hoe trek ’n mens
geld?
-
Bly op die hoogte
van jou rekening
-
Slimfoon-banktoepassings
-
Kies ’n bank
-
Maak jou rekening
oop
-
Werk slim met jou
geld
-
Woordelys
-
Register
|
|
Kontant en kitsbanke
ISBN 978-1-77008-662-3
[28pp]
Kontant en kitsbanke word ’n kort
oorsig gegee van die geskiedenis van geld, en word verduidelik hoe munte
en geldnote in gebruik gekom het. Daar word ook verduidelik hoe
kitsbanke werk en hoe om kontant in ’n kitsbank te deponeer of kontant
daaruit te onttrek.
Gillian Houghton
|

>> Begin hierdie
boek
aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
|
|
Bestuur jou geld
ISBN
978-1-77008-663-0
[27pp]
In Bestuur jou geld word verduidelik
hoe belangrik dit is om te spaar en hoe om ’n begroting op te stel. Daar
word gesels oor maniere waarop ’n mens geld kan verdien, hoe ’n mens jou
geld slim kan bestee en hoe jy jou spaargeld kan bank.
Gillian Houghton
|

>> Begin hierdie
boek
aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
-
Voor jy geld uitgee
-
Wat is jou doelwit?
-
’n Begroting
-
Gebruik jou
begroting om te beplan
-
Wat is jou uitgawes?
-
Ken jou
koopgewoontes
-
Hoe verdien ’n mens
geld?
-
Verdien jou eie
geld
-
Bank jou geld
-
Bestee jou geld
verstandig
-
Woordelys
-
Register
|
|
Koop slim
ISBN
978-1-77008-664-7
[25pp]
In Koop slim word verduidelik hoe ondernemings meeding om klante
te lok en word verbruikers gewys hoe hulle moet onderskei tussen goedere
wat hulle nodig het en goedere wat hulle begeer. In die boek word die
verskil tussen goedere en dienste ook verduidelik en word verbruikers
gewys hoe om waarde vir hulle geld te kry.
Gillian Houghton |

>> Begin hierdie
boek
aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
|
|
Hoe werk ’n bank?
ISBN 978-1-77008-665-4
[29pp]
In Hoe werk ’n bank? word verduidelik
wat ’n bank is. Verskillende soorte banke en bankdienste word beskryf,
asook die rol van die Reserwebank. Daar word verduidelik hoe spaar- en
tjekrekeninge werk en gewys hoe saamgestelde rente ’n mens se spaargeld
laat groei.
Gillian Houghton
|

>> Begin hierdie
boek
aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >>
|
Inhoud
|
|
Hoe werk ’n bankkaart?
ISBN
978-1-77008-666-1
[32pp]
In Hoe werk ’n bankkaart? word die verskil tussen debiet- en
kredietkaarte beskryf, word die kenmerke van ’n bankkaart gewys en word
verduidelik hoe om die kaart veilig te hou. Daar is ook inligting oor
bankkrediet, en oor die manier waarop saamgestelde rente ’n lener se
skuld al groter maak..
Gillian Houghton |

>> Begin hierdie
boek
aanlyn lees
Bestel
hierdie reeks nou >> |
Inhoud
-
Kontant of ’n kaart?
-
So kry mens ’n
debietkaart
-
Kom ons kyk na
debietkaarte
-
Gebruik ’n
debietkaart só
-
Wat is krediet?
-
Wat is ’n
kredietkaart?
-
Wat is rente?
-
Wat is saamgestelde
rente?
-
Tyd om iets terug
te kry!
-
Waarom banke vir
mense kaarte gee
-
Wie kan krediet
kry?
-
Hou jou kaart
veilig
-
Woordelys
-
Register
|
|