>> Download the latest Awareness Publishing Book Catalogue


Waardes
Stel van 8 boeke van 28 pp elk

[Reeks ISBN 978-1-77008-406-3]

| Serah die sebra | Dineo die dolfynSeptimus die seekoei
| Flossie die flaminkBernard die beer | Lodewyk die leeu |
| Kasper die kameelOrella die orangoetang |

’n Reeks van agt boeke vir kinders. Elke boek fokus op ’n dier en vertel ‘n storie waarin belangrike waardes en houdings beklemtoon word. Kinders kan hulle vereenselwig met die gedrag van die diere in die stories, en so leer hulle om te verstaan wat die gevolge van hul eie en ander mense se optrede is.

| Afrikaans | English | IsiXhosa | IsiZulu |
| Sepedi | Sesotho | Setswana |

Bestel hierdie reeks nou >>


Serah die sebra

ISBN 978-1-77008-407-0

’n Storie vir jong kinders wat die belangrikheid van waardes soos kreatiwiteit, verbeelding en die uitdrukking van ’n mens se eie individualiteit illustreer. 

[28pp]

Felicia Law

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

 


Dineo die dolfyn

ISBN 978-1-77008-408-7

’n Storie vir jong kinders waarin die belangrike waardes van moed en dapperheid geïllustreer word.

[28pp]

Felicia Law

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Septimus die seekoei

ISBN 978-1-77008-409-4

’n Storie vir jong kinders wat illustreer hoe belangrik dit is om te leer om ’n mens se humeur te beteuel.

[28pp]

Felicia Law

 

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Flossie die flamink

ISBN 978-1-77008-410-0

’n Storie vir jong kinders wat illustreer hoe verspot dit is om ydel te wees, en hoe gevaarlik dit kan wees om jou voorkoms bo jou gesondheid en veiligheid te stel.

[28pp]

Felicia Law

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Bernard die beer

ISBN 978-1-77008-411-7

’n Storie vir jong kinders wat illustreer hoe ’n mens sterk vriendskappe kan bou deur te deel, en dat dit altyd goed is om vriende te hê wanneer jy in die moeilikheid is.

[28pp]

Felicia Law

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Lodewyk die leeu

ISBN 978-1-77008-412-4

’n Storie vir jong kinders wat illustreer dat dit nooit goed is om lui te wees nie, en dat dit belangrik is dat almal bydra en hulle deel doen.

[28pp]

Felicia Law

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Kasper die kameel

ISBN 978-1-77008-413-1

’n Storie vir jong kinders wat illustreer dat ons, namate ons ouer word, meer verantwoordelikhede kan aanvaar. Om dit te kan doen, moet ons betroubaar wees en hard werk.

[28pp]

Felicia Law

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


Orella die orangoetang

ISBN 978-1-77008-414-8

’n Storie vir jong kinders wat die waarde van hulpvaardigheid illustreer. As ’n mens hulpvaardig is, maak jy die lewe vir jouself en vir jou maats en familie baie makliker. 

[28pp]

Felicia Law

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>


 

Copyright © Awareness Publishing. All rights reserved.